Hy word 70 die jaar en om sy verjaarsdag te vier gaan hy en ander groot name in die bedryf, waaronder Elzé, Colin Dee, Herbie van Zyl en Clive Bruce, ‘n groot partytjie hou, Suid-Afrikaanse Country ...
Heuning, een van die land se mees geliefde country-groepe, het besluit om weg te breek van hul kenmerkende country-styl met ’n splinternuwe enkelsnit, Die Lied Wat Skree, wat beskryf kan word as ’n ...
AFRIKAANSE musiek het die afgelope naweek geskiedenis gemaak toe die vyf top-albums in die weeklikse Suid-Afrikaanse Top 20 op RSG almal Afrikaans was. Dit is volgens RSG se statistieke die eerste ...